Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Manzi Maningi Privaat Wild Lodge Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Manzi Maningi Private Game Lodge |  Date posted:  | Impressions: 8205   123

Manzi Maningi Privaat Wild Lodge - Brits, Nood-Wes
Kamp & Leef Gekose Oord

Manzi Maningi is slegs 30min se reistyd vanaf Pretoria en die ideale wegbreek vir u en u gesin. Ons bied landelike, tog luukse verblyf weg van die buitewêreld. Manzi Maningi laat gaste toe om af te skakel en in gerief te ontspan terwyl u inskakel in die geordende ritme van die natuur. Geniet wildritte, staproetes, visvang, binne en buitenshuise swembaddens, kinders se speelgrond, klouterraam, springmatte, vlugbal, swaaibal, basketball of kyk televisie in ons gelisensieerde kroeg met pooltafels en veerpyltjies.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Manzi Maningi Private Game Lodge
012 541 1806/7
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News